Hi daar, welkom by ons!

Dis wonderlik om jou hier te hê. Ons is ’n aanlyn geloofsfamilie wat daagliks dagstukkies deel—kort, kragtig en geloofbouend. 

Ontvang elke oggend ’n boodskap wat jou help om die knope van die lewe los te maak, God se plan te aktiveer, en jou geloof te versterk sodat jy kan oorwin. 

🌊

Mag elke boodskap jou nader bring aan God se hart.  Seëninge,  George

3 Minute Kerk